Goeiedag. Graag verneem ek of Wimpy in Gobabis 24 uur oop is vir wegneemetes aangesien ons as 'n toergroep (Nasionale Jukskeispan) oppad terug is SA toe en graag ontbyt daar wil nuttig of 'n wegneemete bestel. Ons beoog om ongeveer 5 uur in Gobabis te wees.